New Listing

Vacant Erf for sale in Hartenbos Central

R654,000
  1. Web Ref: 961957

Property Features

ERF Size 285 m²
Rates R450 per month

Interior Features

Security

Exterior Features

Views

Hartenbos Karookraal Sekuriteitskompleks

Karookraal is 'n nuwe ontwikkeling geleë op die Hartenbosrivier tussen die N2-snelweg en die see.

Argitektoniese styl is "Karoo" met selfs 'n windpomp as die sentrale fokuspunt by hoofingang.

Laaste ontwikkelingsgrond in die ou Hartenbos met Noorduitsig oor die Hartenbosrivier en na die Outeniquaberge.

8 Plot en Plan-keuses : twee- en drieslaapkamerhuise ontwerp met noord-, suid-, oos- en wes-ingange.

Pryse op basiese plan (gelyk erf) wissel tussen R1,177 919 (118 m2) - R1,608 913 (162 m2)

Virtual Tour

Contact the agent

Bond repayment calculator

Monthly repayments will be calculating…
*based on purchase price at Prime over 20 years

Ready to sell?

Our goal is to sell your property at the right price and in the shortest possible time.

Related Properties

Vacant Erf for sale in Hartenbos Central

Karoo-tema Sekuriteitskomplek aan die skouer van Hartenbosrivier. 8 Plot en Plan opsies om van te kies. Karo…

Vacant Erf for sale in Hartenbos Central

Hierdie goed gelee erf, met Noorduitsig oor Hartenbosrivier, is beskikbaar om jou droom Karooboustylhuis op te…

Vacant Erf for sale in Hartenbos Central

Op soek na skoon vars lug, rus en vrede? Hier is die ideale geleentheid om ‘n eiendom te besit in die nuwe…