3 Bedroom farm for sale in Calitzdorp

R1,540,000
  1. 3
  2. 2
  3. Web Ref: 860415

Property Features

ERF Size 161000m²
Building Size 294m²

Interior Features

3 Bedrooms
1 Lounge
2 Bathrooms

Exterior Features

2 Carports
Views

Calitzdorp Plasie te Koop

Kom bele in hierdie pragtige 22 hektaar plasie weg van die stadsgewoel daar is niks so lekker soos die Karoo nie. Dit grens aan die Gamka bergreeks.Daar is 3 boorgate ,twee is toegerus,die een het n solar pomp en die ander een het n elektriese pomp die derde boorgat het nie n pomp nie maar wel water.Daar is 3 fase Eskom krag.Die woning het n groot stoep met n baie mooi uitsig oor die Swartberge en oor die Kaoo vlaktes. Baie gerieflike woning met n oopplan leef area ,3 slaapkamers ,een badkamer asook n buite kamer met n stort.Daar is ook n 3 slaapkamer volkshuisie met n badkamer, n oopplan kombuis en sitkamer .Die huisie het aandag en afronding nodig en dit sal die perfekte wegbreek huisie wees vir Karoo liefhebbers.

Contact the agent

Bond repayment calculator

Monthly repayments will be calculating…
*based on purchase price at Prime over 20 years

Ready to sell?

Our goal is to sell your property at the right price and in the shortest possible time.

Related Properties

3 Bedroom farm for sale in Calitzdorp

n Ware geleentheid vir enige persoon wat wil aftree. Hierdie is n unieke plaas van 161 hektaar daar is goeie l…