Vacant Land for sale in De Rust, Oudtshoorn

R350,000
  1. Web Ref: 878285

Property Features

ERF Size 1059m²
Building Size 1062m²

Halfpad Hemel Toe!

Hier is jou kans om een van die laaste gelyk erwe bo-op een van die koppies in De Rust met ongelooflike uitsigte te besit.

Hierdie 1059m2 grootte erf bied die mooiste uitsigte na alle rigtings, Noord, Suid, Wes en Oos.
Dis geleë in 'n nuwe gesogte area waar ontwikkeling reeds plaasvind.

Kom gee jou drome vlerke en bou jou droom Karoo-styl huis!

Contact the agent

Bond repayment calculator

Monthly repayments will be calculating…
*based on purchase price at Prime over 20 years

Ready to sell?

Our goal is to sell your property at the right price and in the shortest possible time.

Related Properties

Vacant Land for sale in West Bank, Oudtshoorn

North facing vacant land in prime suburb Hier is nog een van die min erwe met 'n noord aansig in 'n gesogte…