New Listing

Vacant Erf for sale in De Rust, Oudtshoorn

R320,000
  1. Web Ref: 883947

Property Features

ERF Size 1487m²
Rates R164 per month

"Kry vir my 'n vlekkie grond in die Klein Karoo..." WMS

"...waar ek my verskrikte vlerke kan sprei
en die wind se helende asem deur my vere voel
waar die son my gedagtes kan rein-wit bleik
en my gemoed met tolbosse horisonne jaag..." WMS

Hierdie uitstekende geleë erf met die mooiste uitsigte van die Swartberge is omring deur tipiese Karoo Styl huise en fluister jou naam....
Kom bou nou jou droom huisie op die laaste van die gelyk erwe beskikbaar in 'n gesogte area en plant jou eie groente met leiwater tot jou beskikking.

Contact the agent

Bond repayment calculator

Monthly repayments will be calculating…
*based on purchase price at Prime over 20 years

Ready to sell?

Our goal is to sell your property at the right price and in the shortest possible time.

Related Properties

Vacant Erf for sale in De Rust, Oudtshoorn

A new vacant erf in De Rust, with breathtaking views of the Swartberg Mountains and town.

Vacant Erf for sale in De Rust, Oudtshoorn

This 997m2 fully fenced vacant stand is in a pristine area of De Rust, Little Karoo on top of a hill with brea…

Vacant Erf for sale in West Bank, Oudtshoorn

Situated in sought after upmarket development with magnificent views of the Swartberg mountain range